Wanneer ons aan boedelbeplanning dink, dink ons dikwels eerste aan ’n testament, lewensversekering of ’n familietrust. Dit is alles belangrike instrumente, maar een van die eenvoudigste geleenthede lê soms reg voor ons: die jaarlikse skenkingsbelastingvrystelling.